Book |
 |
|
Author: | Van der Merwe, G |
Year: | 2011 |
Title: | Koue Bokkeveld: Die storie van Op-die-Berg |
Place: | Jeffreysbaai |
Publisher: | Tormentoso |
Hierdie verhaal span oor bykans drie eeue, vanaf die eerste setlaar wat hierdie gebied binne getrek het tot vandag waar daar 'n welvarende landboustreek, met sy eie dorp, gemeente en infrastruktuur bestaan. Dit wil vertel van die durf en waagmoed van die eerste pioniers en die versiendheid van hulle wat die streek tot sy potensiaal ontwikkel het. Ook word 'n aantal stories oor interessante persone en gebeure uit die verlede opgediep. Die Koue Bokkeveld met sy ongelooflike natuurskoon van skurwe berge en pragtige fynbos en karaktervolle mense het in hierdie boek neerslag gevind.
Cover design by Nico BOTES |
Towns linked to this bookOp-die-Berg, Western Cape. pp All |
|