![]() Contact Artefacts | MenuHomeUpfront Now Up Books Towns Structures People Firms Lexicon | Nederduitse Gereformeerde Kerk | ![]() | |||
|
Click to view map Coordinates: | Op 'n gemeentevergadering gehou op 2 April 1898 besluit lidmate om 'n kerk van 600 sitplekke te bou en die hoeksteen is in Maart 1899 gelê. Die Anglo-Boereoorlog het egter groot vertraging veroorsaak en die kerkgebou kon eers na die oorlog voltooi word. Ds. Abraham Kriel het hom uit die staanspoor by die Boerekommando's aangesluit en kon sy werk eers drie jaar later, nadat die oorlog verby was, hervat. So is die kerkgebou, op die hoek van Kerkplein en Maraisstraat, regoor Abraham Kriel-kindersorg se Langlaagte-kampus, eers op 12 Desember 1902 ingewy. (Morné van Rooyen) At a meeting of the congregation on 2 April 1898 the members decided to build a church with 600 seats and the cornerstone was laid in March 1899. The Anglo-Boer War caused major delays and the building could only be completed after the war. From the start Rev. Abraham Kriel joined the Boer Commandos and could only return to his work three years later, after the war was over. So the church building, on the corner of Church Square and Marais Street, directly opposite Abraham Kriel Childcare Langlaagte Campus, was only inaugurated on 12 December 1902. Books that reference Nederduitse Gereformeerde Kerk
|
|