![]() Contact Artefacts | MenuHomeUpfront Now Up Books Towns Structures People Firms Lexicon | Marais Graveyard | ![]() | |||||
|
Click to view map Coordinates: | Die Marais families het hulle eie kerkhowe gehad waar geliefdes ter ruste gelê is. Die Marais kerkhof dateer uit die vroeë 1900's. Omdat die Kloof so ontoeganklik was en nie 'n dominee gehad het nie, het die plaaslike onderwyser dikwels begrafnisse gehou. Die diens het bestaan uit 'n kort voorlesing uit die Bybel en 'n gedenktoespraak oor die afgestrowene. Nadat die pad gemaak is, is begrafnisse oor die algemeen in Prins Albert gehou. Die Kloof is 'n erfenisterrein - wees asseblief versigtig om nie die grafte te beskadig nie. The Marais families had their own graveyards where loved ones were laid to rest. The Marais cemetery dates back to the early 1900's. Because the Kloof was so inaccessible and did not have a pastor, the local teacher often held funerals. The service consisted of a brief reading from the Bible and a eulogy for the deceased. After the road was built, funerals were generally held in Prince Albert. The Kloof is a heritage site - please be careful not to damage the graves. (Information board at entrance to graveyard) |