![]() Contact Artefacts | MenuHomeUpfront Now Up Books Towns Structures People Firms Lexicon | Nederduitse Hervormde Kerk - Tivoli Theatre | ![]() | |
Click to view large map Coordinates: | Teen 1889 is 'n saaltipe kerkgebou opgerig hoek van Minnaar- en Markstr. Die hele blok het aan die gemeente behoort en op die suid-oostelike hoek is die pastorie van ds. Goddefroy opgerig [sien aangehegte skets]. Die kerk sou diens doen vir die gemeente tot met die inwyding van die nuwe kerk [Du Toit-str] in 1904. Daarna is die gebou verkoop en omskep in die Tivoli Teater.
Submitted by Rosa Swanepoel. By 1889 a hall-type church building was erected on the corner of Minnaar and Market streets. The whole block belonged to the congregation and on the south eastern corner the parsonage of Rev. Goddefroy was built [see attached sketch]. The church was to serve the congregation until the inauguration of the new church [Du Toit street] in 1904. After that the building was sold and converted into the Tivoli Theatre. Market Street was later renamed Paul Kruger Street. |
|