![]() Contact Artefacts | MenuHomeUpfront Now Up Books Towns Structures People Firms Lexicon | Nederduitse Gereformeerde Kerk | ![]() | ||
|
Click to view map Coordinates: | Hopefield se NG kerk is vergroot en opnuut ingewy op 20 Desember 1911. Die inwydingsrede is uitgespreek deur ds. B.P.J. Marchand, saakgelastigde van die Kaapse Kerk. Die gemeente kon dit eers in 1877, 25 jaar ná sy stigting, bekostig om 'n kerkgebou op te rig. In ds. Steytler se tyd is die gebou van twee vleuels en 'n toring voorsien. Die gemeente se kerksaal is in 1926 in die Kaaps-Hollandse herlewingstyl opgerig. Dié styl het in 1900 in Suid-Afrika posgevat en was veral ná 1920 baie gewild. Die Hopefieldse NG kerkgebou. Die sentrale deel daarvan is in 1877 opgerig en die toring en vleuels in 1911. Folkert Wilko HESSE was verantwoordelik vir die ontwerp van die toring en vleuels. (Morné van Rooyen, September 2015) Hopefield's Dutch Reformed Church was enlarged and re-inaugurated on 20 December 1911. The inaugural speech was given by Rev. B.P.J. Marchand, administrator of the Cape Church. The congregation could only in 1877, 25 years after its establishment, afford a church on the property. In Rev. Steytler's time two wings and a tower were added. The church hall was erected in 1926 in the Cape Dutch revival style. This style took root in South Africa in 1900 and was especially very popular after 1920. The Hopefield Dutch Reformed church. The central part was erected in 1877 and the tower and wings in 1911. Folkert Wilko HESSE was responsible for the design of the tower and wings. Books and articles that reference Nederduitse Gereformeerde Kerk
|
|