Contact Artefacts
please if you have any comments or more information regarding this record.

Nederduitse Gereformeerde Kerk Boksburg-Noord
Boksburg, Gauteng

GEERS and GEERS: Architect

Date:1938
Type:Nederduitse Gereformeerde Kerk - Church
Status:Extant

H.J. Klopper het die hoeksteen van die "Voortrekkerkerk op die Pad van Suid-Afrika" omstreeks 1938 gelê. Die oplewing en geesdrif wat deur die Ossewatrek van die Eeufeesjaar (1938) landwyd opgewek is, het ook op die gemeente, wat toe juis besig was met die bou van sy kerk, in vele opsigte bevrugtend gewerk, met die gevolg dat belangrike gebeure in die geskiedenis van die Groot Trek deur middel van bepaalde stylmotiewe in die kerkgebou gestalte gevind het; vandaar die benaming "Voortrekkerkerk op die Pad van Suid-Afrika". – Ons gemeentelike feesalbum, 1952.

Die kerk staan nog, maar die gemeente is ingelyf by Boksburg-Oos.

(Morné van Rooyen, August 2015)

H.J. Klopper laid cornerstone of the "Voortrekker church on the Road of South Africa" about 1938 . The flurry and enthusiasm that was raised countrywide by the centenary of the Trek (1938), also affected the community, which was busy building the church, worked in many positive ways, with the result that important events in the history of the Great Trek was recreated in certain symbols in the church building; hence the name "Voortrekker church on the Road of South Africa" . - Ons gemeentelike feesalbum, 1952.

The church is extant but the community has amalgamated with Boksburg East.