Die landdroshuis in 1950 - toe al 'n honderd jaar oud - soos dit verskyn in die Eeufees-gedenkbundel van Lydenburg (The Magistrate's house in 1950 - then already a hundred years old - as depicted in the Centenary Commemorative Album of Lydenburg.)
Photographer: Unidentified




Laaste dae. Die landdroshuis het sy laaste jare as 'n kunsateljee diens gedoen. Duidelik het 'n gedeelte van die ou pioniershuis hier al die gees gegee en is 'n stuk afgebreek. (Last days. The Magistrate's house in its last years did service as an art studio. Clearly, part of the pioneer house had already given up the ghost and had partly collapsed.)
Photographer: Unidentified




'n Kenner van ons streekgeskiedenis. Oom Hansie Meyer voor die nuwe klinkersteenhuis op die hoek van Bührmann- en Langestrate waar die ou pioniershuisie vroeër gestaan het. (An expert on our local history. Oom (uncle) Hansie Meyer in front of the clinker brick house on the corner of Bührmann and Lange Streets where the pioneer house used to stand.)
Photographer: Marius Bakkes