Home
Upfront
Now Up
Books
Towns
Structures
People
Firms
Lexicon

Argiknepe: Sonskerm, Studiesentrum - Universiteit van Pretoria

_____________________________________________________

Author:Wegelin, Hans
In:Architecture SA Jan/Feb
Date:1996
Pages:28
_____________________________________________________



SONSKERM

Studiesentrum, Universiteit van Pretoria, 1995

Dié sonskerms is ontwerp om met 'n minimum materiaal die ergste sonstrale van die vensters van die studieselle daaragter af te keer. Hulle vertel hul eie funksionele storie op 'n baie spartaanse aansig, waardeur hulle 'n belangrike dekoratiewe rol speel. Daar is aanvaar dat die ontwerp bereken moet word op 22 November (of 17 Januarie) om 15:00. Tussen dié datums is die sentrum vir die somervakansie gesluit. Daar is ook aanvaar dat die lug op 'n tipiese hoëveldse somersmiddag dikwels bewolk is. Vensters wat in die skadu van die traphuis staan, en die vensters in die aangrensende muur wat 'n paar grade meer suid geknak is, nie afgeskerm nie. Die skerm is gemaak van geverfde staalplaat en is nie verstelbaar nie. Die vertikale skerm is gebuig vir versterking en om die uitsig van binne te verbeter. Die hoeke van die skerm wat geen afskermingsfunksie verrig nie, is afgesny. Die horisontale plaat aan die bokant keer die vroeë middagson.

Argitek: Samuel Pauw

SUN SCREEN

Study Centre, University of Pretoria, 1995

These sunscreens are designed to ward off the worst solar rays off the windows of the carrels, with a minimum material. They tell their own functional story on a very spartan façade, and in so doing play an important decorative role. It was accepted that the design be based on solar conditions on 22 November (or 17 January) at 15:00. Between those dates the centre is closed for the summer holidays. It was also accepted that the sky would often be overcast on a typical highveld summer afternoon. Windows in the shade of the stair-well, and windows in the adjacent wall which is turned a couple of degrees more to the south, are not screened. The screen is made of painted steel plate and is not adjustable. The vertical screen is shaped for strength and to improve vision from inside. The parts of the screen which have no screening function are cut away. The horizontal plate at the top screens early midday sun.

Architect: Samuel Pauw