GLAS RELING
Huis Joubert, Northcliff, Johannesburg 1991
Die glas reling verleen uitsig oor Johannesburg, maak die plante in die plantbak sigbaar vanuit die huis, en is op 'n eenvoudige en ekonomiese metode uitgevoer.
Die 1200 mm lang pantserglaspanele is in krimpvrye voegbry in 'n gleuf in die betonmuur van die plantbak geset.
Die bokante van die plantbakmure is met poliƫstermembraan en akrielverf afgewerk, terwyl die balkonblad en plantbak se binnekant met 'n patente waterdigtingsisteem uitgevoer is.
Los veselsementplate binne die plantbak beskerm die waterdigting teen tuingereedskap.
Argitek: Gardiol Bergenthuin
ARTIKULEERDE STENE
House Joubert, Northcliff, Johannesburg 1991
This clear glass rail allows views over the city, makes plants in the planter box visible from the house, and is executed in a simple and economical way.
The 1200 mm long toughened glass panels are set in shrinkproof grout in a groove in the concrete wall of the planter.
The top of the planter walls are waterproofed with polyester membrane and acrylic paint, while the balcony floor and planter are waterproofed with a patent waterproofing system.
Loose fibre cement sheets line the planter waterproofing to protect it against garden tools.
Architect: Gardiol Bergenthuin
|