![]() Contact Artefacts |
| Gereformeerde Kerk - Welkom-Noord | ![]() | ||
|
Click to view map Coordinates: | Die Gereformeerde Kerk Welkom-Noord het in Junie 1969 van Welkom afgestig en as bruidskat die moedergemeente se kerkgebou ontvang. Dit was Welkom se tweede kerkgebou nadat die eerste – wat op 22 en 23 Mei 1954 as die eerste gebou van ’n Afrikaanse gemeente op Welkom in gebruik geneem is – in die oggendure van 13 November 1957 afgebrand het. (Morné van Rooyen) The Reformed Church Welkom-Noord separated from Welkom in June 1969 and received the mother congregation's church building as a dowry. It was Welkom's second church building after the first - which was taken into use on 22 and 23 May 1954 as the first building of an Afrikaans congregation in Welkom - burned down in the early hours of 13 November 1957. These notes were last edited on 2021 02 22 |